70ste Golden Globe-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 70ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2012 vereer het, is op 13 Januarie 2013 gehou.
Kitsfeite
70ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 13 Januarie 2013 | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Argo (drama) Les Misérables (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | Homeland (drama) Girls (musiek of komedie) | |
Minireeks of TV-prent | Game Change |
Sluit