Adam Baldwin
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Adam Baldwin (gebore 27 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Full Metal Jacket (1987), Predator 2 (1990), Independence Day (1996), en Serenity (2005).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Adam Baldwin | |
Baldwin 2016 | |
Geboorte | 27 Februarie 1962 (1962-02-27) (62 jaar oud) Winnetka, Illinois, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit