Adam Rodriguez
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Adam Rodriguez is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Magic Mike (2012) en Magic Mike XXL (2015), en in die televisiereekse Roswell (1999) en CSI: Miami (2002).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Adam Rodriguez | |
Geboortenaam | Adam Michael Rodriguez |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit