Alice Ghostley
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Alice Ghostley (14 Augustus 1923 – 21 September 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird (1962), The Graduate (1967), en Grease (1978), en in die televisiereeks Designing Women (1986).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Alice Ghostley | |
Geboortenaam | Alice Margaret Ghostley |
---|---|
Geboorte | (1923-08-14)14 Augustus 1923 |
Sterfte | 21 September 2007 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit