André Franquin
From Wikipedia, the free encyclopedia
André Franquin (Frans: [fʁɑ̃kɛ̃]; 3 Januarie 1924 - 5 Januarie 1997) was 'n invloedryke Belgiese strokiesprentkunstenaar. Sy bekendste skeppings was Gaston en Marsupilami. Hy het ook vanaf 1947 tot 1969 die strokiesprent Spirou et Fantasio geproduseer, welke tydperk deur baie mense as die goue era van die reeks beskou word.