Andrea Barber
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrea Barber (gebore 3 Julie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Skateboard Kid 2 (1995) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Full House (1987), en Fuller House (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Andrea Barber | |
Geboortenaam | Andrea Laura Barber |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–1995, 2012, 2016–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit