AngloGold Ashanti
From Wikipedia, the free encyclopedia
AngloGold Ashanti Beperk is 'n internasionale goudmynmaatskappy. Die firma is betrokke by die eksplorasie, die myn, raffinering en die bemarking van goud.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
AngloGold Ashanti | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 2004 (samesmelting met Henderson Groep) |
Hoofkantoor | Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Sipho Pityana (voorsitter van die raad) Kelvin Dushnisky (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | wêreldwyd |
Industrie | Mynbou |
Produkte | Goud, silwer, uraan |
Inkomste | $5 334 miljard (2010) |
Bedryfsinkomste | $0,518 miljard (2010) |
Netto inkomste | $0,076 miljard (2010) |
Werknemers | 62 046 (2011) |
Webwerf | anglogoldashanti.com |
Sluit