Annabella Sciorra
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Annabella Sciorra (gebore 29 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jungle Fever (1991) en The Hand That Rocks the Cradle (1992).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Annabella Sciorra | |
Geboortenaam | Annabella Gloria Philomena Sciorra |
---|---|
Geboorte | 29 Maart 1960 (1960-03-29) (63 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit