Anthony Edwards
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anthony Edwards (gebore 19 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revenge of the Nerds (1984), Top Gun (1986), en Flipped (2010), en in die televisiereeks ER (1994).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Anthony Edwards | |
Geboortenaam | Anthony Charles Edwards |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1962 (1962-07-19) (61 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit