Antonín Dvořák
From Wikipedia, the free encyclopedia
Antonín Leopold Dvořák (8 September 1841 – 1 Mei 1904) was 'n Tsjeggiese komponis. Hy was die eerste komponis uit Boheme gewees om wêreldwye bewondering en erkenning te verkry, en was veral bekend daarvoor dat hy die materiaal voortspruitende uit volksmusiek in die taal van die 19de eeuse romantiese musiek in verweef het.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Antonín Dvořák | |
---|---|
Dvořák in 1882. | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 8 September 1841 |
Sterf | 1 Mei 1904 (op 62) |
Beroep(e) | Komponis |
Sluit