Antonio Sabàto jr.
Amerikaanse model en akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Antonio Sabàto jr. (gebore 29 Februarie 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Hit (1998), Shark Hunter (2001), en Drifter: Henry Lee Lucas (2009), en in die televisiereeks General Hospital (1992-1995).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Antonio Sabàto jr. | |
Geboorte | 29 Februarie 1972 (1972-02-29) (51 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit