Bai Ling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bai Ling (gebore 10 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Crow (1994), Red Corner (1997), Southland Tales (2006), en Crank: High Voltage (2009).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Bai Ling | |
Geboorte | 10 Oktober 1966 (1966-10-10) (57 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit