Bantoe
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Volgens die HAT is Bantoe 'n benaming vir ‘n groep inboorlingstamme in Afrika, ongeveer suid van die ewenaar, of 'n lid van so ‘n groep.
Bantoe kan na een van die volgende verwys:
- Bantoetale, 'n belangrike Afrika-taalgroep.
- Bantoevolke, die sprekers van hierdie tale.