Bargello Nasionale Museum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bargello, ook bekend as die Palazzo del Bargello, Museo Nazionale del Bargello, of Palazzo del Popolo (Paleis van die Mense), was voorheen polisiebarakke en 'n tronk, maar is nou ingerig as 'n kunsmuseum. Die Bargello is geleë in Florence, Italië.