Basjkiers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Basjkiers (Башҡорт теле, Basjkort tele, باشقۇرت تئلئ, luister (hulp·inligting)) is ’n Turkiese taal wat deur die Basjkiriërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Basjkortostan.
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Basjkiriërs.
Kitsfeite Basjkiers Башҡорт теле, Başqort tele, باشقۇرت تئلئ, Amptelike status ...
Basjkiers Башҡорт теле, Başqort tele, باشقۇرت تئلئ | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [baʂ.ˌqʊ̞rt.tɪ̞.ˈlɪ̞] | |
Gepraat in: | Rusland Kasakstan | |
Gebied: | Basjkortostan | |
Totale sprekers: | 1,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Altaïes Turkies Kiptsjak Noord-Kiptsjak Basjkiers | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ba | |
ISO 639-2: | bak | |
ISO 639-3: | bak | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit