Bedryfstelsel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die woord bedryfstelsel kan beteken:
- 'n Bedryfstelsel (binne die konteks van bedryfsingenieurswese) is 'n mensbedinkte onderneming wat tot stand gebring is om 'n bepaalde kollektiewe doel na te streef.
- 'n Bedryfstelsel (binne die konteks van inligtingstegnologie) is 'n "operating system" wat verwys na die sagtewarestelsel wat die werking van 'n rekenaar bestuur.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Bedryfstelsel of met Bedryfstelsel in die titel. |