Ben Daniels
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ben Daniels (gebore 10 Junie 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rogue One: A Star Wars Story (2016) en in die televisiereekse House of Cards (2013) en The Exorcist (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ben Daniels | |
Geboortenaam | David T. Daniels |
---|---|
Geboorte | 10 Junie 1964 (1964-06-10) (59 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit