Bill Paxton
Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur (1955-2017) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bill Paxton (Mei 17, 1955 – Februarie 25, 2017) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens (1986), True Lies (1994), Twister (1996), en Frailty (2001).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Bill Paxton | |
Paxton in 2014 | |
Geboortenaam | William Paxton |
---|---|
Geboorte | (1955-05-17)17 Mei 1955 Fort Worth, Texas, Verenigde State |
Sterfte | 25 Februarie 2017 (op 61) Los Angeles, Kalifornië |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende James Paxton |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1975–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit