Blarney
From Wikipedia, the free encyclopedia
Blarney (Iers-Gaelies: An Bhlarna) is 'n klein stad in die graafskap Cork, sowat 11 kilometer noordwes van die stad Cork in Ierland. Die bekendste toeriste-aantreklikheid van Blarney is sy kasteel, waarin die legendariese "Blarney Stone" te vinde is.