Boötes III-dwergsterrestelsel
sterrestelsel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Boötes III of Boo III is ’n hoëdigtheidsgebied in die Melkweg wat moontlik ’n dwergsterrestelsel kan wees wat deur getykrag beïnvloed word. Dit is sowat 150 000 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Veewagter.
Kitsfeite
Boötes III-dwergsterrestelsel | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Veewagter (Boötes) | |||
Tipe | dSph? | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 13h 57m 00s | |||
Deklinasie | +26º 48' 00" | |||
Skynmagnitude | 12,6 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 150 000 | |||
Skynbare grootte | 1,5' × 0,8' | |||
Kenmerke | Melkwegsatelliet | |||
Ander name | Boo III | |||
|
Sluit