Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit is een van die 4 distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Rustenburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC37.
| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC37 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Kgetlengrivier, Madibeng, Moses Kotane, Moretele, Rustenburg | ||
Hoofstad | Rustenburg | ||
Burgemeester | |||
Grootste tale | Tswana, Tsonga, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 18 332 km² | ||
Bevolking | 1 185 325 (2001) |