Bora Milutinović
From Wikipedia, the free encyclopedia
Velibor "Bora" Milutinović (Serwies: Велибор Милутиновић – Бора; gebore 7 September 1940 in Bajina Bašta, Joego-Slawië) is 'n Serwiese sokkerafrigter en voormalige speler.
Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Milutinović in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Velibor Obrad Milutinović | ||
Gebore | 7 September 1940 (1940-09-07) (83 jaar oud) | ||
Geboorteplek | Bajina Bašta, Joego-Slawië | ||
Lengte | 1,77 m | ||
Speelposisie | sentrale middelveldspeler | ||
Jeugloopbaan | |||
1956–1958 | Partizan Belgrade | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1958–1960 | OFK Beograd | 15 | (2) |
1960–1966 | Partizan | 40 | (3) |
1965–1966 | → Belgrado (leen) | 12 | (3) |
1966–1967 | Winterthur | 20 | (1) |
1967–1969 | Monaco | 42 | (3) |
1969–1971 | Nice | 37 | (0) |
1971–1972 | Rouen | 11 | (0) |
1972–1976 | UNAM | 93 | (12) |
Totaal | 270 | (24) | |
Spanne bestuur | |||
1977–1983 | UNAM | ||
1983–1986 | Meksiko | ||
1987 | San Lorenzo | ||
1987 | Udinese | ||
1988 | Veracruz | ||
1988–1989 | Tecos UAG | ||
1990 | Costa Rica | ||
1991–1995 | VSA | ||
1995–1997 | Meksiko | ||
1997–1998 | Nigerië | ||
1998–1999 | MetroStars | ||
2000–2002 | China | ||
2003–2004 | Honduras | ||
2004–2005 | Al Sadd | ||
2006–2007 | Jamaika | ||
2009 | Irak | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Sluit
Hy is bekend vir die vyf verskillende spanne wat hy tydens FIFA se Sokker-Wêreldbekertoernooie afgerig het. Naamlik:
- Meksiko tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986
- Costa Rica tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990
- VSA tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994
- Nigerië tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998
- China tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002
Hy is ook die eerste afrigter wat vier verskillende spanne verby die eerste rondte kon neem, voordat hy dit nie met China regkry het nie. Hiermee verdien hy sy bynaam, Miracle Worker.[1] Die bynaam is eerste aan hom toegedig deur Alan Rothenberg, destyds die president van die VSA se Sokkerfedersie.[2]