Bruce Davison
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bruce Davison (gebore 28 Junie 1946) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Willard (1971), Longtime Companion (1989), en X-Men (2000), en in die televisiereeks The Fosters (2013).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Bruce Davison | |
Geboorte | 28 Junie 1946 (1946-06-28) (77 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Ethan Davison (b. 1996) Sophia Lucinda Davison (b. 2006) |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit