Campbell-gronde
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Campbell-gronde in Griekwaland-Wes was een van die gebiede waaroor daar ‘n dispuut oor eiendomsreg bestaan het na die ontdekking van diamante langs die Vaalrivier en die Hartsrivier. Hierdie twis staan in die geskiedenis bekend as die Diamantveldkwessie.