Carl Betz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Betz (9 Maart 1921 – 18 Januarie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Vicki (1953) en in die televisiereekse Love of Life (1951), The Donna Reed Show (1958), en Judd for the Defense (1967).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Carl Betz | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit