Charles S. Dutton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles S. Dutton (gebore 30 Januarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alien³ (1992), A Time to Kill (1996), Gothika (2003), en Legion (2010).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Charles S. Dutton | |
Geboorte | 30 Januarie 1951 (1951-01-30) (73 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit