Condé Nast
From Wikipedia, the free encyclopedia
Condé Nast is 'n wêreldwye massmediamaatskappy wat in 1909 deur Condé Montrose Nast gestig is en deur Advance Publications besit word.[1] Sy hoofkwartier is in die sakedistrik van Laer Manhattan in New York, VSA.
Kitsfeite Nywerheid, Stigter ...
Condé Nast | |
---|---|
Nywerheid | Massamedia |
Stigter | Condé Montrose Nast |
Gestig | 1909; 114 jaar gelede (1909) |
Gebied | Wêreldwyd |
Produkte | Tydskrifte |
Hooofkwartier | New York, VSA |
Webtuiste | condenast |
Sluit
Die maatskappy se mediaprodukte word gekoop deur meer as 72 miljoen lesers in druk, 394 miljoen in digitaal en 454 miljoen oor sosiale platforms. Dit sluit in Vogue, The New Yorker, GQ, Glamour, Architectural Digest, Vanity Fair, Pitchfork, Wired en Bon Appétit. Anna Wintour, hoofredakteur van die Amerikaanse Vogue, is die artistieke direkteur en globale hoofinhoudbeampte.
In 2011 is Condé Nast Entertainment gestig om rolprente, televisie, sosiale en digitale video en virtuele werklikheid te ontwikkel.