Coulomb se wetFrom Wikipedia, the free encyclopedia Coulomb se wet, genoem na die Franse natuurkundige Charles-Augustin de Coulomb, beskryf die krag wat twee elektriese puntladings op mekaar uitoefen.
Coulomb se wet, genoem na die Franse natuurkundige Charles-Augustin de Coulomb, beskryf die krag wat twee elektriese puntladings op mekaar uitoefen.