Curaçao
From Wikipedia, the free encyclopedia
Curaçao (Nederlands: [kyːraːˈsʌu], luister (hulp·inligting), of [kuːr-]; Papiaments: Kòrsou, [ˈkɔrsɔu̯]), amptelik die Land Curaçao (Nederlands: Land Curaçao; Papiaments: Pais Kòrsou), is 'n eilandstaat in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela. Tot in 2010 het Curaçao deel uitgemaak van die Nederlands-Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n outonome land binne die Koninkryk van die Nederlande.[6]
| |||||
Volkslied: Himno di Kòrsou (Papiaments vir: "Volkslied van Curaçao") Koninklike volkslied: Wilhelmus | |||||
Hoofstad | Willemstad | ||||
Grootste stad | Willemstad | ||||
Amptelike tale | Nederlands, Papiaments en Engels[1][2] | ||||
Regering | Unitêre parlementêre verteenwoordigende demokrasie onder 'n grondwetlike monargie Willem-Alexander Lucille George-Wout Gilmar Pisas | ||||
Onafhanklikheid Outonomiteit • Datum |
binne die Koninkryk van die Nederlande 10 Oktober 2010 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
444[3] km2 171 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2023-skatting - Digtheid |
148 925[4] (177ste) 349,13 / km2 (38ste) 904,2 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2008-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2008-skatting | ||||
Geldeenheid | Nederlands-Antilliaanse gulde (ANG ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .cw, .ana | ||||
Skakelkode | +599 9 | ||||
a. Gaan gestaak word. |
Die amptelike tale is Nederlands, Papiaments (die volkstaal) en Engels; 'n ander taal wat gepraat word is Spaans. Die hoofstad en grootste stad is Willemstad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 444 km² en het 'n bevolking van 148 925 in 2023 gehad.
Die internasionale lughawe op die eiland heet Hato-lughawe.