Dagen H
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dagen H (H-dag), deesdae "Högertrafikomläggningen" ("Die regterverkeersomskakeling") genoem, was die dag 3 September 1967, waarop al die motorverkeer op Swede se paaie oorgeskakel het om aan die regterkant van die pad te ry. Die "H" staan vir "Högertrafik", die Sweedse woord vir "regterkantse verkeer".