Danielle Spencer (Amerikaanse aktrise)
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Danielle Spencer (gebore 24 Junie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent As Good as It Gets (1997) en in die televisiereekse The Brady Bunch Variety Hour (1976), What's Happening!! (1976), en What's Happening Now! (1985).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Danielle Spencer | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit