Debby Ryan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Debby Ryan (gebore 13 Mei 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rip Tide (2017) en in die televisiereekse Jessie (2011), Sing It! (2016), en Insatiable (2018).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Debby Ryan | |
Geboortenaam | Deborah Ann Ryan |
---|---|
Geboorte | 13 Mei 1993 (1993-05-13) (30 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit