Demetrios Tsafendas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Demetrios Tsafendas (Lourenço Marques (Maputo), 14 Januarie 1918 – Pretoria, 7 Oktober 1999) was 'n Mosambieker wat die Suid-Afrikaanse Eerste Minister Hendrik Verwoerd, op 6 September 1966 vermoor het.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Demetrios Tsafendas | |
---|---|
Gebore | 14 Januarie 1918 |
Sterf | 7 Oktober 1999 |
Nasionaliteit | Mosambiek |
Bekend vir | sluipmoord op die Eerste Minister van Suid-Afrika, Hendrik Verwoerd |
Ouer(s) | Michaelis Tsafendakis en Amelia Williams |
Sluit