Depressie
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Depressie kan verwys na:
- 'n Algemene depressiewe toestand.
- Kliniese depressie, 'n geestesteuring.
- "Maniese depressie", nou bekend as bipolêre gemoedsteuring.
- Ekonomiese depressie: 'n Langdurige afswaai in die ekonomie van 'n land.
- Geografiese verskynsel: versonke grond.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Depressie of met Depressie in die titel. |