Die Wolke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wolke is 'n jeugroman geskryf deur Gudrun Pausewang wat in 1987 verskyn het. Dit handel oor die lot van die 14-jarige Janna-Berta nadat sy deur 'n kernramp 'n stralingslagoffer word. Die roman verskyn 'n jaar nadat die Tsjernobil-kernramp plaasgevind het.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Die Wolke, Letterkunde-portaal ...
Die Wolke | |
---|---|
Skrywer | Gudrun Pausewang |
Land | Duitsland |
Taal | Duits |
Genre | Jeugroman |
Uitgewer | Otto Maier Verlag |
Uitgegee | 1987 |
Medium | Druk |
ISBN | 3-473-35086-9 |
Sluit