Dolmabahçe-paleis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Dolmabahçe-paleis (Turks: Dolmabahçe Sarayı) in Istanboel, Turkye, aan die Europese kant van die Bosporus, was van 1856 tot 1922 die hoof- administratiewe sentrum van die Ottomaanse Ryk, buiten ’n tydperk van 20 jaar toe die Yıldız-paleis gebruik is.
Kitsfeite Ligging, Ontwerper ...
Dolmabahçe-paleis | |
---|---|
Die Dolmabahçe-paleis soos gesien vanaf die Bosporus. | |
Ligging | Istanboel, Turkye |
Ontwerper | Garabet Balyan |
Tipe | Paleis |
Bouwerk begin | 1843 |
Voltooi | 1856 |
Koördinate | 41°2′22″N 29°0′6″O |
Sluit