Dominique Swain
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dominique Swain (gebore 12 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lolita (1997), Face/Off (1997), Tart (2001), en Alpha Dog (2006).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Dominique Swain | |
Geboortenaam | Dominique Swain |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit