Drie-eenheid-klooster van Sint Sergius
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Drie-eenheid-klooster of Drie-eenheid-lawra van Sint Sergius (Russies: Тро́ице-Се́ргиева ла́вра; Trojitse-Sergijewa lawra) is die belangrikste Russiese klooster en die spirituele sentrum van die Russies-Ortodokse Kerk. Dit is in die dorp Sergijef Posad geleë sowat 70 km noordoos van Moskou op die pad na Jaroslawl. Daar woon tans meer as 300 monnike.
Kitsfeite Argitektoniese ensemble van die Drie-eenheid-klooster van Sint Sergius*, Unesco-wêrelderfenisterrein ...
Argitektoniese ensemble van die Drie-eenheid-klooster van Sint Sergius* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Drie-eenheid-lawra. | |
Posisie van die Drie-eenheid-klooster van Sint Sergius in Rusland | |
Koördinate: 56°18′37″N 38°7′46″O | |
Lande | Rusland |
Tipe | Kultureel |
Kriteria | ii, iv |
Verwysings | 657 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1993 (17de Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Sluit