Dustin Diamond
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dustin Diamond (gebore 7 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Longshot (2001) en Dickie Roberts: Former Child Star (2003), en in die televisiereekse Saved by the Bell (1989) en Saved by the Bell: The College Years (1993).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Dustin Diamond | |
Geboortenaam | Dustin Neil Diamond |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit