Edgar Mitchell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Edgar Dean "Ed" Mitchell (* 17 September 1930 – † 4 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse vlootoffisier- en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy is die sesde persoon wat op die Maan geloop het as deel van die Apollo 14-sending. Hy bring altesaam nege ure op die Maan deur in die area wat die Fra Mauro Hooglande genoem word. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Edgar Mitchell | |
---|---|
Edgar Mitchell in Desember 1970 | |
Gebore | Edgar Dean Mitchell (1930-09-17)17 September 1930 Hereford, Texas |
Sterf | 4 Februarie 2016 (op 85) West Palm Beach, Florida |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Bekend vir | sesde man wat op die Maan geloop het |
Sluit