Erfenis
Gebruik om eiendom, titels, skuld, regte en verpligtinge oor te dra ná iemand se dood / From Wikipedia, the free encyclopedia
Erfenis is die gebruik om eiendom, titels, skuld, regte en verpligtinge oor te dra ná die dood van 'n individu. Die reëls vir erfenis verskil tussen gemeenskappe en het met verloop van tyd verander.