Esteban Ocon
Franse renjaer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Esteban Ocon (Évreux, 17 September 1996) is 'n Franse renjaer vir die Alpine-Renault-renspan. Hy was voorheen onder kontrak by die Mercedes AMG Petronas F1-span as toetsbestuurder.
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
Esteban Ocon | |
---|---|
Ocon in 2017 | |
Geboortedatum | 17 September 1996 (1996-09-17) (27 jaar oud) |
Geboorteplek | Évreux, Frankryk |
Nasionaliteit | Fransman |
Aktiewe jare | 2012–hede |
Ou span(ne) | Manor Racing-Mercedes Lotus-Mercedes Force India-Mercedes |
Span in 2024 | Alpine-Renault |
Motornommer | 31 |
Inskrywings | 139 (139 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 1 |
Podiums | 3 |
Loopbaanpunte | 423 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2016 Belgiese Grand Prix |
Eerste wen | 2021 Hongaarse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2024 Miami Grand Prix |
Laaste seisoen | 2023 |
Verlede jaar plek | 12de (58 punte) |
Sluit
Hy word in 2014 as kampioen van die Europese Formule 3-kampioenskap gekroon en in 2015 as die GP3-kampioen. Halfpad deur die 2016 Formule Een-seisoen maak hy sy debuut as bestuurder vir die Manor F1-span, tydens die Belgiese Grand Prix. Sy eerste Formule Eensege was die 2021 Hongaarse Grand Prix.