Eugène Ysaÿe
Belgiese violis, komponis en dirigent / From Wikipedia, the free encyclopedia
Eugène-Auguste Ysaÿe (Frans: [øʒɛn iza.i]; 16 Julie 1858 – 12 Mei 1931) was 'n Belgiese violis, komponis en dirigent. Hy word beskou as die "koning van die viool", of, soos Nathan Milstein dit gestel het, die "Tsaar".