Eugenio Montejo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eugenio Montejo (Caracas, 1938 - Valencia, 5 Junie 2008) was 'n Venezolaanse skrywer, digter en diplomaat. Sy gedig, "La Tierra Giro para Acercarnos" ("Die Aarde draai om ons nader aan mekaar te bring") is in die rolprent 21 grams gebruik. Dit gee aanleiding tot 'n groeiende internasionale belangstelling in sy werk.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Eugenio Montejo | |
---|---|
Gebore | 19 Oktober 1938 |
Sterf | 5 Junie 2008 (op 69) Valencia, Venezuela |
Nasionaliteit | Venezolaan |
Beroep | Digter en skrywer |
Sluit