FC Hilversum
From Wikipedia, the free encyclopedia
FC Hilversum is 'n amateur sokkerspan in Hilversum in Nederland, wat in die Sondag-Topklasse speel. Vroeër (tussen 1955 en 1968) het FC Hilversum professioneel sokker gespeel, waartydens die span gewoonlik in die Tweede divisie gespeel het (maar in die seisoen 1961/62 het hulle in die Eerste divisie uitgedraf).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
FC Hilversum | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Football Club Hilversum | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 30 Augustus 1906 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Crailoo, Hilversum | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 1 500 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Topklasse Sondag | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Sluit