FHM
From Wikipedia, the free encyclopedia
FHM is 'n internasionale tydskrif wat maandeliks gepubliseer word. Die afkorting FHM staan vir For Him Magazine. Die Suid-Afrikaanse uitgawe van FHM word deur Uppercase Media uitgegee.
Kitsfeite FHM, Redakteur ...
FHM | |
---|---|
Redakteur | Damien McSorley |
Kategorieë | Mans se lewenstyl |
Frekwensie | Maandeliks |
Uitgewer | Bauer Media Group |
Totale Oplaag | 75 803 (ABC Julie – Desember 2014) |
Jaar gestig | 1985 |
Eerste uitgawe | 1985 |
Finale uitgawe —nommer |
2016 (VK) |
Land | Verenigde Koninkryk (oorsprong) |
Taal | verskeie |
Webwerf | http://www.fhm.com |
Sluit
Die tydskrif se teikenmark is mans tussen 18 en 30 jaar. Hulle publiseer hoofsaaklik artikels oor:
- Rolprente
- Rekenaarspeletjies
- Musiek
- Motors
- Mode
- Die vroulike skoonheid
- Onderhoude, veral met modelle