Fakenham
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fakenham is 'n dorp in die Engelse graafskap Norfolk. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 7 357 gehad. Fakenham is padlangs ongeveer 30 km vanaf King's Lynn geleë en ongeveer 40 km vanaf Norwich.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Staat, Land ...
Fakenham | |
---|---|
Koördinate: 52°50′8″N 0°51′4″O | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Norfolk |
Bevolking | |
• Totaal | 7 357 |
Sluit