Fifi D'Orsay
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fifi D'Orsay (16 April 1904 – 2 Desember 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Girl from Calgary (1932), The Life of Jimmy Dolan (1933), Going Hollywood (1933), en Nabonga (1944).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Fifi D'Orsay | |
D'Orsay in Januarie 1930 | |
Geboortenaam | Marie-Rose Angelina Yvonne Lussier |
---|---|
Geboorte | (1904-04-16)16 April 1904 |
Sterfte | 2 Desember 1983 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1973 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit