Fisiese chemie
die studie van die fisiese basis van chemiese stelsels en prosesse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Fisiese chemie is die studie van die fisiese basis van chemiese stelsels en prosesse. Moderne fisiese chemie is stewig gegrond op fisika. Belangrike studierigtings sluit in
- chemiese termodinamika
- oppervlakchemie
- vastetoestandchemie
- spektroskopie
- chemiese kinetika
Fisiese chemie is ook van fundamentele belang tot moderne materiaalkunde.