Frans Viljoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Frans Viljoen (gebore in Ficksburg, 22 Oktober 1982) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat al vir die Luiperds, Griekwas en Vrystaat rugby gespeel het. Hy is tans by die Vrystaat Cheetahs waar hy hulle verteenwoordig in die Curriebeker en die Super 14.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Francois Jakobus Viljoen | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 22 Oktober 1982 (1982-10-22) (41 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Ficksburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,90 m | ||||
Massa | 112 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Pukke | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003-2004 2005-2008 2009 |
Noordwes Griekwaland-Wes Vrystaat |
||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006, 2009 | Cheetahs | ||||
Sluit